(Vir verwysings vanaf die boek
na die Starwaders webtuiste, gaan (hier)

 

STERREKUNDE BINNE BEREIK

 

Hierdie boek, geskryf vir die leek in 'n gebruikersvriendelike styl, wys hoe jy met jou eie oë of met 'n verkyker aktief aan sterrekunde kan deelneem. Die boek verduidelik hoe jy byvoorbeeld Venus in die daglig kan sien en hoe 'n mens die mane van Jupiter, wat voortdurend in die aand van posisie verander, kan dophou.

Sterrekunde Binne Bereik is ook ideaal toegepas om skoliere sowel as opvoeders by te staan as 'n sterrekunde hulpbron, en om 'n belangstelling in algemene wetenskaplike beginsels soos ellipse te prikkel. Vind ook uit waarom die dae van die week van sterrekunde afgelei is.

- Gebruik die 3D-bril en die sterrevelde in die boek om die wye afstande tussen sterre te kan sien.
- Verstaan hoekom die planete op sekere plekke teen sekere tye te siene is.

- Meer as 200 kleurfoto's en diagramme.

- Kry 'n begrip van skaal deur 'n mini-sonnestelsel te bedink waar die Son op Nelson Mandela-brug in Johannesburg is en die planete proporsioneel al die pad tot by Neptunus op Kerkplein in Pretoria is.

- Waarom is die lug blou en is daar dalk net 366 dae in 'n jaar?

Die boek is vanaf Junie 2012 beskikbaar en die boek kan direk van die skrywer Neville Young bestel word. Indien daarvoor gevra word, sal hy die boek teken. Die boek is te koop by meeste boekwinkels landwyd. Die skrywer is die eienaar van Starwaders - Science Education through Astronomy.

 

Dit is baie bemoedigend om die kommentaar te kry en die resensies te lees. Sien verder af in die bladsy.

 

 
BETALINGS OPSIES

Boek Prys: R175 (insluitende pos en verpakking)

Betaal deur die vorm onderaan te voltooi en dan een van die twee betalings opsies hieronder te kies. Internasionale betalings moet deur Paypal gemaak word.

Opsie 1 - deur EFT

(Nie vir internasionale betaalings)

Bank Besonderhede:

Bank: FNB
Tak: Lynnwood
Taknommer: 252045
Rekeningnommer: 62360909364
Verwysing: Jou Naam

LW: As jy kontant deponeer, tel R15 by om die bank se kontant deponeering diens gelde te dek.

Opsie 2 - Kredietkaart deur PayFast

(Alleenlik vir Suid Afrikaanse burgers)

Opsie 3 - deur Paypal

Nie vir die gebruik van Suid Afrikaanse burgers nie, volgens reserwe Bank regulasies.

Let wel: Internasionale pos pryse is hoog. Starwaders absorbeer 'n groot deel van die kostes. Kontak ons ​​asseblief as jy 'n ander aflewerings metode kan voorstel.

Postage Options

Also available in English

 

Naam:

Van:

Epos adres:

Hoeveel boeke?:

Bedrag:

Posadres:

Telefoonnommer:

Betaling Metode:

Bankoordrag (EFT)
Kredietkaart deur Payfast
deur Paypal

Kommentaar/Vrae:

Die webblad word beste gesien in Chrome en Firefox.